Dominic Purcell

Dominic Purcell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dominic Haakon Myrtved Purcell
Geboorte 17 Februarie 1970 (1970-02-17)
Nasionaliteit Australies
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dominic Purcell (gebore 17 Februarie 1970) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade: Trinity (2004), Killer Elite (2011), en Assault on Wall Street (2013), en in die televisiereeks Prison Break (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy